Comments on: Aspergers
By: A Daft Scots Lass
Thank you for sharing your story.  It all sounds too familiar.
By: vincenzia
http://snap.org.za/
Kyk ook dierna
By: vincenzia
Hi Gerhard,
Ek het gehoor van n Dr in Bloemfontein wat baie sal kan help. Sal die inligting vir jou soek en stuur.
Groete Vincenzia (Roelf se vrou)
By: Gerhard Bezuidenhout
Hi Roelf
Baie dankie vir jou storie wat jy met ons deel. Ons (ek en my vrou) het begin vermoed dat ons seun, Roland (nou 13 jaar oud) Asperger’s het. Al die dele van die legkaart het nou eers inmekaar geval en nadat ek die “simptome” gelees het weet ek dit vir ‘n feit. Miskien die rede dat dit so lank geneem het om die probleem te identifiseer was dat Roland baie intelligent is – iets wat hom “punte-gewys’ baie goed laat doen het op skool, dit het miskien ons fokus van die ander simptome weggelei. Hy was vroeg reeds gediagnoseer met swak spiertonus (fisies is hy nogal “akward”) en het terapie daarvoor (onsuksesvol) ontvang, hy het geen vriende nie (kan sosiaal glad nie aanpas nie- die onderwysers se hy is doodstil in die klas), sy taalgebruik is baie goed, maar hy sukkel met die nie-verbale kommunikasie en neem alles letterlik op (hy kan ook nie leer as hy nie iets neerskryf of lees nie- ek dink die enigste rede hoekom akademies baie goed doen, is omdat hy ‘n baie goeie geheue het), hy is verskriklik hardkoppig, kan humeurbuie kry, het ‘n ongelooflike fassinasie met Sokker (ken al die klubs en spelers en al hul geskiedenis), is tas-, gehoor- en ligsensitief. Hy doen baie goed in skaak (hy speel vanjaar sy derde toernooi vir Suid-Afrika, was verlede jaar by die World Youth Chess Championship die beste speler van die hele Suid-Afrikaanse span en speel vanjaar eintlik nog op o/13 ouderdom vir die o/16 Suid-Afrikaanse Olimpiade Span- was Bobby Fischer nie ook ‘n Aspie nie?). Ek begin opmerk dat sy probleme wat sosialisering betref baie erger word en hy hom totaal onttrek by die skool en ook met sy peers- hy verkies om met jonger kinders te “speel” , want dan kan alles domineer. Hy begin al hoe meer take en vrae in toetse misinterpreteer, onderwysers verstaan hom nie en gee hom swak punte vir take, ens. hy moet volgende jaar graad agt toe en ek dink daar le ‘n moeilike pad vorentoe vir hom. ons wil hom toerus vir dit wat wag op hom. Hier is my eintlike vraag: ken jy dalk iemand wat ‘n spesialis is in die diagnosering en “behandendeling” van kinders/ tieners met Asperger? Roland is genoeg gespot en het genoeg seergekry in sy lewe.
Groete
Gerhard